
MAAK JOU EIE BOTTER - Food Lovers Recipes
May 20, 2013 · Plaas botter in skoon bak en meng met houtlepel tot gladde, romerige mengsel. Vorm in blok, bedek met waspapier en verkoel tot ferm.Gebruik altyd botter en olie om die helfte as jy iets wil roerbraai.
Tuisgemaakte Botter In Twee Maklike Stappe - af.hiloved.com
Plaas jou pragtige botter in 'n klein houer of vorm dit in 'n log met saran wrap. Dit sal vir weke in die yskas bly. Smeer 'n paar van hierdie heerlikheid op pannekoeke of wafels, of voeg heuning, bessies, knoffel of ander geure in. Daar is tonne verskillende saamgestelde botter moontlikhede .
GIDEON SE PLAASBOTTER - Your Recipe Blog
Die botter sal vorm saam met water. Gooi dan die water af en druk die ekstra water uit die botter. Was die botter lekker deur, deur koue water deur dit te werk, gooi af en was nog ‘n slag tot die botter mooi skoon in.
Maak jou eie botter só | Sarie - Netwerk24
Sep 14, 2017 · Plaas bestanddele in elektriese menger se bak en klits op medium-spoed tot room verdik, sowat 2 – 3 minute. Stel spoed hoër en hou aan klits tot mengsel in twee verdeel. Gooi mengsel deur ’n sif en dreineer die karringmelk af.
Botter - Maak jou eie |Colyn maak Man Kos - Blogger
Aug 26, 2014 · Botter - Maak jou eie Vars brood en plaasbotter As daar nou een ding is wat menige boerseun breed laat glimlag is dit die gedagte aan vars brood met plaasbotter.
PATEES / SMERE & MOSTERD - WATERTAND RESEPTE VIR OUD …
Plaas die room in ’n oondvaste bakkie met ’n volume van 1 000 ml. Bedek bakkie met foelie en bak vir sowat 10 uur of tot ’n geel botterlaag bo-op vorm. Laat afkoel tot kamertemperatuur en plaas oornag in yskas tot yskoud.
Hoenderbotterkerrie | Sarie - Netwerk24
Jun 27, 2019 · Voeg klappermelk en tamatiepuree by. Verhit weer tot kookpunt en plaas hoender in die sous. Geur goed met sout en peper. Bak 35-40 minute onbedek of tot gaar. Voeg botterbone en vars koljander by en roer deur. Plaas botter bo-op kerrie en laat smelt, maar moet dit nie inmeng nie. Sit voor met rys en ongegeurde jogurt.
Botter Hoender sosaties - Annelien Pienaar Food Consultant
Smelt die botter in ‘n pan oor medium hitte en braai die ui, knoffel en gemmer saam vir 3 minute. Meng die speserye by en braai om al die geure te ontsluit vir 2 minute. Voeg dan die tamatie puree, tamatie paste by en braai effens om die soetheid van die tamatie uit te bring.
Versiersels, wenke en versiersuiker | Kreatiewe Kos Idees
Apr 11, 2013 · Plaas jou eier witte in n glasbak boop n pot kookwater klits met n hand menger sie witte styf terwyl jy versiersuiker byvoeg tot hy lekker skuimerig en soet is soos marshmallows. Jy kan nou bietjie geursel byvoeg of selfs n druppel kleursel.
Kombuis - Ek maak weer botter |Colyn maak Man Kos - Blogger
May 2, 2015 · Volgende maal ek growwe sout oor en meng deur en plaas in die yskas. Jy kan enige ding inwerk om die botter te geur na gelang van wat jy daarmee wil doen. Heerlike vars Botter