Terwyl die Nelson Mandelabaai-metro (NMBM) steier onder swak dienslewering, vervalle infrastruktuur en misdaad wat inwoners teister, kerjakker sy burgemeester, Gary van Niekerk en ander hooggeplaastes ...