Sri Lanka se krieketspan het Saterdag die derde eendagwedstryd teen Nieu-Seeland in Auckland met 140 lopies gewen.
Die tenoor Coert Grobbelaar het in Oktober 60 geword. Benewens sang fokus hy op teorie en geskiedenis asook die opleiding van ...
Sam Goodman van Australië se geveg teen Naoya Inoue van Japan is vir die tweede keer in twee maande uitgestel.
Teen Vrydagaand (Kaliforniese tyd) het die wegholveldbrande in die Amerikaanse stad Los Angeles reeds minstens 11 lewens ...
’n Hond wat soos ’n wafferse 21ste-eeuse Hatsjiko drie weke lank getrou by die polisiekantoor in Gugulethu, Kaapstad, gewag ...
Honderde mense het Donderdag ure lank by die kantoor van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) in ...
Die manlike beskuldigde in die opspraakwekkende Melkbosstrand-“seksslaaf”-saak wat beweer die klaagster het “demone” in haar, ...
Die televisieaanbieder Richard Hammond (55) en sy vrou, Amanda (Mindy) Hammond (59), het aangekondig hul paaie skei ná 28 ...
Die voorval waarin 26 mans, vermoedelik slagoffers van mensehandel, Donderdag in Sandringham, Johannesburg, in hegtenis ...
Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek ...
Die Wes-Kaapse wetgewer gaan aanstaande maand vir die eerste keer sy amptelike opening en die premier se provinsiale ...
Thembelethu Moyo se werk was om heen en weer oor die grens tussen Suid-Afrika en Zimbabwe te ry – soos op die dag wat hy met ...