VIER jong kinders het verdrink in ’n reservoir in die Kwanobuhle in die Oos-Kaap. ’n Polisiewoordvoerder kapt. Sandra Janse ...
SPEURDERS verbonde aan die Athlone-polisiestasie is steeds op ’n toneel by Klipfontein-weg en fynkam die gebied vir leidrade ...
Spies sê verder die verdagte (19) het van die toneel gevlug, maar is later in hegtenis geneem. Die verdagte sou vandag in die Oudtshoorn landdroshof verskyn op ’n klag van moord.