Ek wil graag baie dankie sê aan kolonel Conradie, sersant Solomons en konstabel Pietersen van die Paarl-polisie wat Vrydag (21 Februarie) tot my redding gekom het.
“Baie dankie aan elke ouer vir jou motivering en entoesiasme – Rappies is so dankbaar! Met sulke talentvolle jong sprekers beloof Laerskool Rapportryer se redenaars om nog groter hoogtes te berei ...